My
naam is Jehan Allie. Ek is neentien jaar oud. Ek studeer by CPUT en dit
is me eerste jaar. Ek het verlede week my eerste praktiese onderwys
gedoen. Dit was harde werk maar ek het elke oomblik geniet.
Daar
was nie 'n dag van verveeldhied nie. Die klein kinders het elke dag
aangenaam gemaak. Hulle was baie oulik. Hullle het vir my briefies
geskryf en vir my blomme wat hulle buite gepluk het gegee. Hulle het my
baie belangrik laat voel en hulle laggies was hartroerend.
Dit
was interessant om hulle dop te hou terwyl hulle gespeel het. Dit was
wonderlik om waar te neem hoe hulle intellektueel groei en ontwikkel.
Ek is baie gellukig met my studie kuese. Daar is niks anders wat my so vol vertroue sal laat voel nie.
Let asseblief op die volgende:
ReplyDelete1. "neentien" - negentien of neëntien wees.
2. "me" - my
3."verveeldhied" - verveeldheid
4."gellukig" - gelukkig
5. "kuese" - keuse