Aan die begin van die blog proses het ek gesukkel om 'n tema te kies, maar toe dink ek wat sal beter wees as my praktiese onderwys te praat.
Die hele idee van 'n blog skep was heeltemal opwindend. Dit was pret om my eie template te ontwerp en my gunsteling skryfstuk was die een oor die seun wat sy vinger in 'n proefbuis gesteek het.
Ek dink dit was redelik om elke week op die blog te pos, dit het my werklik op my tone gehou maar ek was 'n bietjie los kop. Som weke het vergeet om my pos op tyd te oplaai. . Ek was nooit 'n groot aanhanger van afrikaans nie, ek het altyd gesukkel maar die benadering van die opdrag was heel interessant !
Search This Blog
Monday, 30 September 2013
Sunday, 22 September 2013
Die algemene cliché van die ses jaar oud
1. As jy eers nie slaag ... gaan
speel.
2. Eet, drink en ... gaan slaap.
3. Hy wat laaste lag ... het nie die
grappie verstaan nie
4. Mense in glashuise ... moenie
hulle klere uitrek nie
5. Net werk en speel is ... waglike
6. Jy kan 'n perd na die water neem
maar ... hoe?
7. Moet nie die hand wat vuil is ...
byt nie
8. Geen nuus is ... onmoontlik
9. Jy kan nie 'n ou hond nuwe
... wiskunde
10. Waar daar rook is ... is daar besoedeling
11. Twee is 'n venootskap , drie is .. die
musketeers
12. Lag en die wêreld lag saam, huil en ...jy moet jou neus
afvee
Friday, 13 September 2013
Die proefbuis ongeluk
Een dag het 'n leerder sy vinger in 'n proefbuis gedruk. Natuurlik het dit vas gesit. Ek het geweet dat daar iets snaaks in die klas was toe ek die kinders sien en, stulletjies lag. Die kind se vinger het net witter geraak voor my oe.
Ek het kalm gebly en my lag in gehou. Ek het die vinger gewikkel maar dit kon nie uitgekom nie. Ek se toe vir die kind om seep aan te smeer en sy vinger in die water te hou.
Intussen het die klas uitgebars van die lag in die middel van my les.
Ek kon nie kwaad raak vir die kind nie want die uitdrukking op sy gesig was heeltemaal onskuldig. Hy was net ses jaar oud en hierdie soort van voorvalle sal nog baie plaasvind.

Tuesday, 3 September 2013
My blog, onderwys911, handel oor my persepsies van praktiese onderwys. Dit gaan oor die positiewe en negatiewe aspekte van my ervaring. Die doel van my blog is om ander studente inligting teverskryf. Ek hoop die toekomstige opvoeder
s sal dit waardeer en voordeel daarin trek. Die blog is altyd my eerlike opininie en dit kan ook bestreek word.
s sal dit waardeer en voordeel daarin trek. Die blog is altyd my eerlike opininie en dit kan ook bestreek word.
Monday, 19 August 2013
My eerste praktiese onderwys
My
naam is Jehan Allie. Ek is neentien jaar oud. Ek studeer by CPUT en dit
is me eerste jaar. Ek het verlede week my eerste praktiese onderwys
gedoen. Dit was harde werk maar ek het elke oomblik geniet.
Daar was nie 'n dag van verveeldhied nie. Die klein kinders het elke dag aangenaam gemaak. Hulle was baie oulik. Hullle het vir my briefies geskryf en vir my blomme wat hulle buite gepluk het gegee. Hulle het my baie belangrik laat voel en hulle laggies was hartroerend.
Dit was interessant om hulle dop te hou terwyl hulle gespeel het. Dit was wonderlik om waar te neem hoe hulle intellektueel groei en ontwikkel.
Ek is baie gellukig met my studie kuese. Daar is niks anders wat my so vol vertroue sal laat voel nie.

Subscribe to:
Posts (Atom)