1. As jy eers nie slaag ... gaan
speel.
2. Eet, drink en ... gaan slaap.
3. Hy wat laaste lag ... het nie die
grappie verstaan nie
4. Mense in glashuise ... moenie
hulle klere uitrek nie
5. Net werk en speel is ... waglike
6. Jy kan 'n perd na die water neem
maar ... hoe?
7. Moet nie die hand wat vuil is ...
byt nie
8. Geen nuus is ... onmoontlik
9. Jy kan nie 'n ou hond nuwe
... wiskunde
10. Waar daar rook is ... is daar besoedeling
11. Twee is 'n venootskap , drie is .. die
musketeers
12. Lag en die wêreld lag saam, huil en ...jy moet jou neus
afvee
Dis wel oulik, maar ek is onseker oor wat ek moes leer?
ReplyDelete