Search This Blog

Monday, 30 September 2013

My Refleksie

Aan die begin van die blog proses het ek gesukkel om 'n tema te kies, maar toe dink ek wat sal beter wees as my praktiese onderwys te praat.
Die hele idee van 'n blog skep was heeltemal opwindend. Dit was pret om my eie template te ontwerp en my gunsteling skryfstuk was die een oor die seun wat sy vinger in 'n proefbuis gesteek het.

Ek dink dit was redelik om elke week op die blog te pos, dit het my werklik op my tone gehou maar ek was 'n bietjie los kop. Som weke het vergeet om my pos op tyd te oplaai. . Ek was nooit 'n groot aanhanger van afrikaans nie, ek het altyd gesukkel maar die benadering van die opdrag was heel interessant !

1 comment:

  1. Ek het ook die proefbuisepisode geniet! Dankie vir jou insette.

    ReplyDelete